![]() Die historiese aanloop tot hedendaagse benadering en die invloed daarvan op die Suid-Afrikaanse reg word onder die loep geneem. Die volgorde van dood op 'n oorwig van waarskynlikhede te bewys. Waar die Anglo-Amerikaanse stelsels die volgorde van sterftes reguleer deur wetgewing (siviele kodes) en gebruik maak van sekere vermoedens in die geval van onsekerheid oor die spesifieke volgorde, volg die Engelse gemeenregtelike jurisdiksies die benadering dat die volgorde van dood 'n feitevraag is wat telkens in die lig van die omstandighede wat gelei het tot die dood, bewys en beantwoord moet word. Die verskillende benaderings om 'gelyktydige sterftes' te bewys, word bespreek. Daarteenoor word die leerstuk in die Engelse gemeenregtelike jurisdiksies bespreek en vergelyk met die Romeins gebaseerde siviele reg wat Europese stelsels beïnvloed het. Die term ''commorients word ontleed en die leerstuk word bespreek soos dit gemanifesteer het in die Romeinse siviele reg en die resepsie daarvan in die Romeins-Hollandse reg. ![]() Hierdie artikel speek 'gelyktydige afsterftes' en die uitwerking daarvan op die erfreg oor 'n wye front aan. Die gelyktydige dood van families en verwante kan 'n geskil ontketen oor die verdeling van die boedels (van persone wat gelyktydig gesterf het). Dit blyk dat natuurrampe en ander rampe aan die toeneem is. Die gelyktydige afsterwe van 'n familie, of lede van 'n gesin as gevolg van 'n katastrofiese gebeurtenis, het 'n direkte invloed op die aanwysing van begunstigdes en die bereddering van die oorledenes se boedels.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |